“Thanks a stack for that excellent healing massage that you gave me
I must say it was the most amazing and sensational feeling that I experienced….
I felt on top of the world for the whole of that week, my aura and my body language oozed out good feelings.”
Anita, Faere Glen
“Ek het nog NOOIT in my lewe so relaxed en satisfied gevoel na Vrydag aand nie. En jy was reg… ek het healing ontvang waar ek dit nodig gehad het en een ding is seker.. my self vertroue STUKKE beter vandag”
Carien, Midrand
“Dit voel asof ek nog steeds op my eie wolkie is vanoggend, niks en niemand kry dit eers reg om my te ontstel nie!”
Marlene, Centurion
Moet jou net se dat die massage het my die wereld se goed gedoen. Kani wag vir die volgende een.”
Francisca Midrand
|